Kiosk: Gids vir leer

Daar is krag in getalle
American proverb

Bestudeer gidse reeks

Organisering van Groepsprojekte

Die volgende tabel sal jou 'n idee gee van die verskillende take wat
die groep moet uitsorteer voordat hulle op die projek kan begin werk.

Wat

Wie

Hoe

Wanneer:

Bekendstelling van mekaar: Belangstellings & kwalifikasies

Alma

1steVergadering

Kies 'n leier en/of sekretaris om notule van vergaderings te hou

Almal

Bepaal deur die groep

  • Faktore om te oorweeg: Vrywilligers, ondervinding kundigheid, begeerte om te leer
  • Wyse waarop notule versprei sal word:o Raadpleeg notuleom vordering te meet

1steVergadering

Bepaal groepskommuniksie:
Frekwensie & wyse

Almal

  • Vergaderings:plek en tyd
  • Telefoon: nommers & geskikte tye
  • E-pos: adresse (verspreidingslys)

1ste
Vergadering

Besluit op doelwitte

Almal

Voorstel:

  • Elke lid skryf twee of drie hoofdoelwitte vir die projek neer
  • Die groep vergelyk die doelwitte en besluit watter vir die groep belangrik is

1ste
Vergadering

Bepaal watterproses gevolg gaan word om doelwittete bereik

Almal

Ontwikkelingsfases

  • Volgorde van stappe (tydlyn)
  • Bepaal sub-groepe

2de
Vergadering

Vertaling: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Universiteit van die Vrystaat